dcsimg

Pendoring ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Pendoring (Gymnosporia buxifolia) - voorheen (Maytenus heterophylla) - is 'n struik of klein boompie wat wydverspreid voorkom. Die jong takke is geel en word later ligbruin, dikwels met swelsels. Die dorings is skerp, redelik dik en is 3 –4 cm lank en kan tot 10 cm lank word. Die boom staan ook bekend as die Gewone pendoring.

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Pendoring: Brief Summary ( Afrikaans )