Die dubbelkroonboom (Julbernardia globiflora) is 'n boom wat wydverspreid in Zimbabwe en die sentrale Mosambiek voorkom. Kenmerkend van die boom is die donkerbruin peule wat bo die kroon uitstaan.