dcsimg

Boraginaceae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Boraginaceae is die heliotroop-familie wat tans nog nie geklassifiseer is met betrekking tot 'n orde nie. Hierdie groot familie bestaan hoofsaaklik uit kruidagtige plante en kom oor die hele wêreld voor. Van die bekende tuinplante van die familie is die Heliotroop, en die Vergeet-my-nietjie. Die plante dra dikwels blou blomme en die blare is byna altyd grof en harerig. Daart hoort 2000 spesies tot die familie wêreldwyd. Daar kom ongeveer 15 genera, wat 80 spesies verteenwoordig, van die familie in Suid-Afrika voor. Slegs twee genera bereik boomgrootte: Ehretia en Cordia wat ongeveer 10 spesies verteenwoordig.

Spesies

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ook

Bronne

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Boraginaceae: Brief Summary ( Afrikaans )