Die Roosagtiges (orde Rosales) is die botaniese naam vir 'n orde van blomdraende plante. Dit orde omvat nege families. Hierdie plante word as gevolg van hul soortgelyke genetika saam gegroepeer. Die ware rose is Rosaceae.
Die bekendste plant in hierdie orde is waarskynlik die roos. Die familie bevat ook talle vrugte soos aarbeie, frambose, appels en pere, pruime, perskes en appelkose. Hops is ook deel van die orde.
Die Roosagtiges (orde Rosales) bestaan uit ongeveer 3 200 spesies, wat vandag meestal as een familie beskou word, hoewel sommige deskundiges hulle nog in drie families onderverdeel. Vroeër is daar heelwat meer families onder die Rosales geplaas, onder meer die peulplante (familie Leguminosae), maar volgens die huidige tendens word die ander families nie meer as roosagtiges beskou nie, maar onder afsonderlike ordes geplaas. Die meeste en bekendste roosagtiges groei in die Noordelike Halfrond, en in Suid-Afrika is 12 genera en 40 spesies inheems. Bekende sierplante soos rose en vrugte soos perskes, appels en aarbeie behoort tot die orde. Die meeste roosagtiges word in die gematigde dele van die Noordelike Halfrond aangetref.
Bome, struike en kruidagtige plante word in die orde aangetref en die blare, wat enkelvoudig of saamgestel kan wees, is meestal afwisselend gerangskik. Steunblare is 'n voortreflike kenmerk van die orde (en familie). Die blomme is tweeslagtig en reëlmatig (aktinomorf) en word alleen of in trosvormige bloeiwyses gedra.
Die kelk- en kroonblaarkranse is vyfledig (pentameer) en daar is altyd 'n groot aantal meeldrade aanwesig. Die aantal stampers wissel van een tot baie, en in die vrugbeginsel word heelwat variasie aangetref. Die blombodem is komvormig en die meeldrade en kroonblare is met die rand daarvan vergroei om ’n hipantium om die vrugbeginsel(s) te vorm. 'n Groot verskeidenheid van vrugtipes word aangetref.
Benewens die baie bekende rose (genus Rosa) wat as sierplante aangeplant word, behoort 'n verskeidenheid van belangrike vrugte wat in gematigde dele aangeplant word, tot die roosfamilie. Sulke vrugte is onder meer appels (Matus sylvestris), pere (Pyrus communis), perskes (Prunus persica), pruime (Prunus domestica), appelkose (Prunus armeniaca), brame (Rubus fruticosus) en aarbeie (Fragaria ananassa). 'n Paar roosagtiges het ook medisinale waarde.
Die genus Rubus alleen bestaan uit 400 tot 500 spesies, hoewel sommige deskundiges die genus in tot 2 000 spesies onderverdeel. In Suid-Afrika word verskeie inheemse Rubus-spesies in hoogliggende dele aangetref, waar hulle dikwels saam met uitheemse spesies ondeurdringbare massas kan vorm. In bosbougebiede is brame dikwels ’n lastige onkruid. Die voorouers van die tuinrose (genus Rosa) het soos die ander roosagtiges 5 kroonblare, maar deur verskeie veredelingsprosesse is die huidige vorme met talle kroonblare geteel.
Bekende Suider-Afrikaanse verteenwoordigers van die roosfamilie is die ouhout (Leucosidea sericea), die rysbosse (Cliffortia-spesies) en die rooistinkhout (Prunus africana). Al hierdie plante verkies hoogliggende dele, hoewel die rooistinkhout tot by seevlak aangetref word.
Die ouhout word in die berge en ander hoogliggende dele van die oostelike deel van Suider-Afrika, meestal in klowe en langs stroompies, aangetref. Waar veld in sulke dele oorbewei word, kan dit 'n lastige indringerplant word. Die rooistinkhout het feitlik dieselfde verspreiding as die ouhout, maar groei slegs in inheemse woude (meestal bergwoude, maar ook in kuswoude in KwaZulu-Natal.
Die Roosagtiges (orde Rosales) is die botaniese naam vir 'n orde van blomdraende plante. Dit orde omvat nege families. Hierdie plante word as gevolg van hul soortgelyke genetika saam gegroepeer. Die ware rose is Rosaceae.
Santa Rosa – pruimbloeiselsDie bekendste plant in hierdie orde is waarskynlik die roos. Die familie bevat ook talle vrugte soos aarbeie, frambose, appels en pere, pruime, perskes en appelkose. Hops is ook deel van die orde.
Die Roosagtiges (orde Rosales) bestaan uit ongeveer 3 200 spesies, wat vandag meestal as een familie beskou word, hoewel sommige deskundiges hulle nog in drie families onderverdeel. Vroeër is daar heelwat meer families onder die Rosales geplaas, onder meer die peulplante (familie Leguminosae), maar volgens die huidige tendens word die ander families nie meer as roosagtiges beskou nie, maar onder afsonderlike ordes geplaas. Die meeste en bekendste roosagtiges groei in die Noordelike Halfrond, en in Suid-Afrika is 12 genera en 40 spesies inheems. Bekende sierplante soos rose en vrugte soos perskes, appels en aarbeie behoort tot die orde. Die meeste roosagtiges word in die gematigde dele van die Noordelike Halfrond aangetref.
El orde Rosales ye un taxón incluyíu na subclase Rosidae, clase Magnoliopsida, según Cronquist. Rosales ye l'orde cimeru a la familia Rosaceae (arrosaes).
Ye unu de los órdenes más importantes pola variedá y diversidá de los individuos qu'arrexunta. Ta compuestu por casi 8.000 especies según APG II. Rosales ta en constante revisión (como otros taxones) y les families emparentaes camuden de cutiu de taxón en función de los criterios de categorización, faciendo variar el númberu d'especies incluyíes nos grupos.
El grupu raigañu de Rosales tien una antigüedá averada de 89 a 88 millones d'años, y la diverxencia del grupu capital empieza fai unos 76 millones d'años. El taxón Rosales contién casi un 2% de diversidá de les eudicotiledóneas.
El taxón Rosales caracterizar por:
Mota y/o hipantio persistente nel frutu
La siguiente llista amuesa la categorización clásica de Cronquist (1981) qu'arrexunta a 24 families (primer columna en negrina) dientro de Rosales. Al llau de cada familia, la reagrupación filoxenética (→ segunda columna) según APG-II cuando correspuende.
La siguiente llista amuesa la "nueva" clasificación filoxenética de les families dientro de Rosales según el APG-II (2003)[1] y APG III (2009).[2] L'orde Rosales "reclasificado" inclúi 9 families, con 261 xéneros y aprosimao 7.725 especies.
Rosaceae ye la familia cardinal del taxón, representa un 37% de les Rosales, con 95 xéneros y aprosimao 2.830 especies. Rosaceae y Urticaceae son les families más numberoses y representen más del 70% de les especies del taxón Rosales (depués Moraceae con 14% y Rhamnaceae con 12%).
Cladograma esquemáticu representando la rellación filética de les families de rosales:
orde Rosales
§
Otros órdenes clásicamente rellacionaos col taxón Rosales (Cronquist, 1981), arrexuntaos so la Subclase Rosidae:
Otros órdenes anguaño rellacionaos col taxón Rosales (AG-II), reagrupaos n'otres categoríes superordinadas:
NUCLEU D'EUDICOTAS
El taxón Fabales ye'l más próximu filogenéticamente a Rosales, sígenlu Cucurbitales y Fagales (toos son eurrósidas tipu I).