dcsimg

Rooibekpylstert ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooibekpylstert (Phaethon aethereus) is 'n voël en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 60 – 65 cm groot (met 40 cm wimpel) en weeg 650 - 700 g met 'n vlerkspan van 100 - 108 sentimeter. Daar broei slegs 1 200 pare hoofsaaklik op Ascension-eiland. In Engels staan die voël bekend as Red-billed tropicbird.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Phaethon aethereus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooibekpylstert: Brief Summary ( Afrikaans )