Calidris is 'n genus van voëls in die familie strandlopers en snippe (Scolopacidae). Die genus omvat ongeveer 19 spesies.[1]
Voëls in die genus is klein tot mediumgrootte trekvoëls met lang vlerke en relatief kort snawels wat in die Arktiese-gebiede broei. Hulle vorm in die winter groot swerms langs riviermondings en kusgebiede.
Calidris is 'n genus van voëls in die familie strandlopers en snippe (Scolopacidae). Die genus omvat ongeveer 19 spesies.