dcsimg

Knoet ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Knoet (Calidris canutus) is 'n gelokaliseerde algemene somerbesoeker by riviermondings en strandmere. Die voël is 'n swerwer binnelands en oorwinter gereeld. Die streekbevolking is ongeveer 8000 voëls en hulle kom grotendeels voor by Walvisbaai, Sandvishawe in Namibië en Langebaanmeer. Die voël is 23 – 25 cm lank, 110 - 200 g groot met 'n vlerkspan van 58 cm. In Engels staan die voël bekend as die Red Knot.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Calidris canutus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Knoet: Brief Summary ( Afrikaans )