dcsimg

Bloubekmalmok ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
'n Bloubekmalmok sweef oor die water.
 src=
Bloubekmalmoke hou daarvan om vissersbote te volg.

Die Bloubekmalmok (Thalassarche cauta) is seevoël wat baie voorkom in Suid-Afrika van Mei tot Oktober en skaars is die ander maande. Die voël staan ook bekend as die Bloubekalbatros en het 'n vlerkspan van 2.4 m-2.8 m. In Engels staan die voël bekend as die Shy albatross.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Thalassarche cauta". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  2. Brands, S. (2008)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bloubekmalmok: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= 'n Bloubekmalmok sweef oor die water.  src= Bloubekmalmoke hou daarvan om vissersbote te volg.