dcsimg

Nagtegaallyster ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Nagtegaallyster (Luscinia luscinia) is 'n skaars tot algemene Palearkties-broeiende trekvoël in ruigtes in savanne en boomveld, dikwels langs riviere. Die voël is 16 cm groot en weeg 18 - 33 gram. In Engels staan die voël bekend as die Thrush Nightingale.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Luscinia luscinia". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Nagtegaallyster: Brief Summary ( Afrikaans )