dcsimg

Swartvlerksprinkaanvoël ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Glareola nordmanni

Die Swartvlerksprinkaanvoël (Glareola nordmanni) is 'n gelokaliseerde, algemene somertrekvoël en bly in groot swerms saam. Die voël is 23 – 25 cm groot en weeg 90 – 110 gram met 'n vlerkspan van 64 cm. Suid-Afrika onderhou die meeste van die wêreldbevolking tydens die suidelike somer. In Engels staan die voël bekend as Black-winged Pratincole.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Glareola nordmanni". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Swartvlerksprinkaanvoël: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Glareola nordmanni