dcsimg

Dickinsonse grysvalk ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Dickinsonse grysvalk (Falco dickinsoni) is 'n skaars standvoël wat voorkom in noordelike Suider-Afrika. Hulle leef gewoonlik in lae geleë tropiese savanne, veral waar Kremetarte en hoë palms volop is. Die voël is 28 – 30 cm groot en weeg 170 - 240 gram. In Engels staan die voël bekend as Dickinson's Kestrel.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Falco dickinsoni". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Dickinsonse grysvalk: Brief Summary ( Afrikaans )