dcsimg

Namakwalangstertjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Namakwalangstertjie (Phragmacia substriata) is 'n endemiese algemene standvoël beperk tot afvoerlope in dorre Karoo, veral plate fluitjiesriet, doringboomveld en struikgewas. Hulle soek kos naby of op die grond. Die pare verdedig hulle area heeljaar lank. Die voël is 14 cm groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Namaqua Warbler.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Phragmacia substriata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Namakwalangstertjie: Brief Summary ( Afrikaans )