dcsimg

Geelpensbossanger ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geelpensbossanger (Eremomela icteropygialis) is 'n algemene standvoël in halfdorre savanne, breëblaarboomveld en ruigtes. Hulle kom gewoonlik een-een of in pare voor. Die voël is 10 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-bellied Eremomela

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Eremomela icteropygialis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Geelpensbossanger: Brief Summary ( Afrikaans )