dcsimg

Bruinkeelbossanger ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bruinkeelbossanger (Eremomela usticollis) is 'n algemene standvoël in doringboomsavanne. Hulle kom gewoonlik in pare of familiegroepies voor. Die voël is 10 cm groot en weeg 7 - 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Burnt-necked Eremomela

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Eremomela usticollis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bruinkeelbossanger: Brief Summary ( Afrikaans )