dcsimg

Pylvlekkatlagter ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die pylvlekkatlagter (Turdoides jardineii) is 'n algemene standvoël wat voorkom in ruigtes en bosse in beboste savanne. Die voël bly in territoriale groepe van 6-7 saam. Die voël is 22 – 25 cm groot en weeg 60 – 82 gram. In Engels staan die voël bekend as die Arrow-marked Babbler.

Die Gestreepte nuwejaarsvoël, 'n broeiparasiet, gebruik onder andere hierdie voël as broeigasheer vir sy kleintjies.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Turdoides jardineii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Pylvlekkatlagter: Brief Summary ( Afrikaans )