dcsimg

Witkatlagter ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Witkatlagter (Turdoides bicolor) is 'n endemiese standvoël wat voorkom in sentraal en noordoos Namibië, Botswana, suidwes Zimbabwe en noordwes Suid-Afrika . In Engels staan die voël bekend as South pied babbler.

Voorkoms

Die voël is hoofsaaklik wit en swart. Die volwasse voël het swarterige vlerke en 'n ongemerket wit kop en rug. Die jong voël is ligbruin en word mettertyd witter. Die voël word 23–26 cm groot weeg 70-84 gram.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Turdoides bicolor". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Witkatlagter: Brief Summary ( Afrikaans )