dcsimg

Rooiborssuikerbekkie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Wyfie by Chiveromeer, Zimbabwe

Die Rooiborssuikerbekkie (Chalcomitra senegalensis) is 'n algemene standvoël, nomade en plaaslike trekvoël in boomveld, savanne en voorstedelike tuine. Sommige voëls trek in die winter weg uit die dorre gebiede. Die voël is 14 cm groot en weeg 10 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Scarlet-chested Sunbird.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Nectarinia senegalensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooiborssuikerbekkie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Wyfie by Chiveromeer, Zimbabwe