Die Namakwasuikerbekkie (Cinnyris fuscus) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en nomade in dorre savanne, doringboomruigtes en Karoobossieveld. Die voël is 11 cm groot en weeg 6 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Dusky Sunbird.