Die Goudwewer (Ploceus xanthops) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in boomveld en savanne. Hulle broei alleen of in klein kolonies, gewoonlik oor water en is monogaam. Die nes is kompak met 'n kort ingangstonnel. Die voël is 17 cm groot en weeg 35 - 50 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Golden Weaver.