dcsimg

Kortstertflap ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kortstertflap (Euplectes axillaris) is 'n voël wat voorkom aan die kuste van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mosambiek en onmiddellike binneland. Dit kom ook voor by die Okavangorivier, Okavango Delta en Caprivistrook.

Broeiende mannetjies het rooi skouers en dofgeeloranje grootdekvere. Nie-broeiende mannetjies behou die geel skouers en swarterige vlerke. In Engels staan dit bekend as die Fan-tailed widowbird.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Euplectes axillaris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kortstertflap: Brief Summary ( Afrikaans )