dcsimg

Rooikeelflap ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die rooikeelflap (Euplectes ardens) is 'n voël wat in noordoos Zimbabwe en die oostelike dele van Suid-Afrika voorkom. Die broeiende mannetjie is hoofsaaklik swart met 'n rooi borsband, waar die wyfie en die nie-broeiende mannetjie 'n diggestreepte rugkant het. In Engels staan die voël bekend as Red-collared Widowbird.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Euplectes ardens". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooikeelflap: Brief Summary ( Afrikaans )