Die Eurasiese ekster of gewone ekster (Pica pica) is ’n lid van die familie Kraaiagtiges wat in Europa, ’n groot deel van Asië en die Magreb voorkom. Dit is een van verskeie voëls in die familie wat eksters genoem word, en behoort tot die Holarktiese verspreiding van "monochrome" eksters. In Europa gebruik Engelssprekendes dikwels bloot die naam magpie ("ekster"), want die enigste ander een wat daar voorkom, is die Iberiese ekster (Cyanopica cooki), wat tot die Iberiese Skiereiland beperk is.
Die Eurasiese ekster is een van die intelligentste voëls én niemenslike diere.[1] Die grootte van sy brein in verhouding tot sy lyf stem ooreen met dié van die sjimpansee, orang-oetang en mens.[2] Hulle is die enigste niesoogdierspesie wat hulself in ’n spieëltoets kan herken.[3] Eksters is ook al waargeneem waar hulle aan uitgebreide rouritele deelneem wat ooreenstem met menslike begrafnisse, insluitende die neerlê van graskranse.[4][5]
Die ekster is deur die Switserse naturalis Conrad Gessner beskryf en geïllustreer in sy Historiae animalium van 1555.[6] In 1758 het Linnaeus die spesie ingesluit in sy Systema Naturae onder die binomiale naam Corvus pica.[7][8] Die Franse soöloog Mathurin Jacques Brisson het die voël in 1760 na ’n aparte genus, Pica, geskuif.[7][9][10] Dit is die klassieke Latynse naam vir dié ekster.[11]
Die geleidelike verskille onder eksters oor die groot geografiese verspreidingsgebied en die intergradasie van die verskillende subspesies lei daartoe dat die aanvaarding van die geografiese grense en die verskillende subspesies tussen geleerdes verskil. Die Internasionale Ornitologiese Kongres erken 10 subspesies (P. p. hemileucoptera is ingesluit in P. p. bactriana):[12]
Die ornitoloog Steve Madge behandel die geïsoleerde subspesie in Suidwes-Saoedi-Arabië in sy Handbook of Birds of the World as ’n aparte spesie, P. asirensis.[13] BirdLife International het ook dië voël sedert 2016 as ’n aparte spesie begin erken, saam met die Magreb-ekster (P. mauritanica).[14]
Mannetjies van die nominaatsubspesie, P. p. pica, is 44-46 cm lank, waarvan die stert meer as die helfte uitmaak. Die vlerkspan is 52-62 cm.[15] Die kop, nek en bors is blinkswart met ’n metaalgroen en violet skynsel; die maag- en skouervere is wit; die vlerke is swart met groen of pers, en die primêre vliegvere het ’n wit binneweb wat sigbaar is wanneer die vlerke oopgesprei is. Die stert is swart met ’n groen en rooipers glans. Die bene en snawel is swart.[16] Die twee geslagte se vere lyk dieselfde, maar wyfies is effens kleiner. Die stertvere van albei geslagte is taamlik lank, sowat 12–28 cm. Mannetjies van die nominaatsubspesie weeg 210-272 g en wyfies 182-214 g. Jong voëls se vere het aanvanklik minder glans. Hul stert is baie korter as volwasse voëls s'n.[15]
Die Noordwes-Afrikaanse subspesie P. p. mauritanica het ’n kaal, blou vlek agter die oë, geen wit aan die lyf nie en ’n langer stert.[16] Die Suidwes-Arabiese subspesie P. p. asirensis het meer swart in die vere, geen wit aan die lyf nie en kleiner wit dele aan die primêre vliegvere.[13] Die Asiatiese subspesie P. p. bactriana het meer wit aan die primêre vliegvere en ’n prominente wit romp.[16]
Die verspreidingsgebied van die ekster strek oor gematigde Eurasië, van Spanje en Ierland in die weste tot die Kamtsjatka-skiereiland en Taiwan in die ooste. Daar is ook bevolkings in Noordwes-Afrika en op Middellandse See-eilande.
Die voëls verkies oop veld met verspreide bome – hulle kom gewoonlik nie in boomlose gebiede of digte woude voor nie.[16] Hulle broei soms in groot getalle in stedelike gebiede soos parke en tuine.[17][18] Hulle word dikwels naby ’n middestad aangetref.[19]
|url-access=
requires |url=
(help) |url-access=
requires |url=
(help) Die Eurasiese ekster of gewone ekster (Pica pica) is ’n lid van die familie Kraaiagtiges wat in Europa, ’n groot deel van Asië en die Magreb voorkom. Dit is een van verskeie voëls in die familie wat eksters genoem word, en behoort tot die Holarktiese verspreiding van "monochrome" eksters. In Europa gebruik Engelssprekendes dikwels bloot die naam magpie ("ekster"), want die enigste ander een wat daar voorkom, is die Iberiese ekster (Cyanopica cooki), wat tot die Iberiese Skiereiland beperk is.
Die Eurasiese ekster is een van die intelligentste voëls én niemenslike diere. Die grootte van sy brein in verhouding tot sy lyf stem ooreen met dié van die sjimpansee, orang-oetang en mens. Hulle is die enigste niesoogdierspesie wat hulself in ’n spieëltoets kan herken. Eksters is ook al waargeneem waar hulle aan uitgebreide rouritele deelneem wat ooreenstem met menslike begrafnisse, insluitende die neerlê van graskranse.
'''Pica pica,[2] tamién conocida como picaza, picaraza, marica y pega, ye una especie d'ave paseriforme de la familia Corvidae qu'habita en Eurasia y el norte d'África. Ye una de les aves más comunes n'Europa hasta una altitú non cimera a los 1500 metros.
La pega común ye una de les aves más intelixentes, y créese que más intelixente que la gran mayoría de los animales.[3] La estensión del Cuerpu estriáu del so encéfalu tien el mesmu tamañu relativu qu'el de los chimpancés, orangutanes y humanos.[4]
Caracterízase tamién pola so llarga cola gradiada y poles sos nales curties y arrondaes, cosa que fai la so figura asemeyada a la del rabilargo.
La puesta realízase en primavera y consta de cuatro a siete güevos, que son guariaos mientres aprosimao 20 díes. Los pitucos dependen de los padres y son alimentaos mientres un mes aprosimao hasta qu'empiecen a volar.[6]
Dende siempres foi un ave amenazada por cazadores y llabradores que víen na pega un ave gafida pa los sos intereses cinexéticos pola so depredación sobre ciertes especies como la perdiz, al consumir los güevos d'éstes.[7] Magar anguaño por cuenta de la concienciación menguóse dicha presión, lo que fixo que s'espanda llargamente. Otra de les razones qu'espliquen la so gran espansión ye qu'el so peor y más carauterísticu enemigu, l'azor, ye cada vegada más escasu.
Sábese que tien males rellaciones con otres aves como'l críalo, ave migratoria de la mesma familia qu'el cucu. Cuando la pega realizó la so puesta, el críalo aprovecha la menor oportunidá pa depositar los sos güevos nel nial de la pega. D'esta forma les pegues guaren y alimenten a los pitucos del críalo tamién, y estos munches vegaes pola so nacencia y desenvolvimientu más precoz acaben colos pitucos de la pega. Lo mesmo podemos dicir de les sos rellaciones col llirón caretu que tamién puede atacar a la pega, aprovechando que na nueche preséntase por demás vulnerable, taramiando los sos güevos y pitucos. Estos ataques pueden dir empobinaos amás de pa procurase'l sustentu pa poder apoderase del nial que va utilizar pa la so propia reproducción.[6]
Tampoco se salvó de la persecución humana, pos dellos cazadores tratar como alimaña, esponiéndola en postes y valles. Estos cazadores considerar gafida pa los sos intereses cinexéticos pola so depredación sobre les poblaciones d'especies cinexétiques, como la perdiz, al consumir los güevos d'estes. Anque tamién consume bastante cantidá d'inseutos, sobremanera na primavera y el branu; lo que xunto col consumu d'abondosu carroña ye beneficiosu.[ensin referencies]
La pega ye unu de los animales que más supersticiones y dichos populares tien na cultura popular, quiciabes igualada col cuervu y el gatu.
'''Pica pica, tamién conocida como picaza, picaraza, marica y pega, ye una especie d'ave paseriforme de la familia Corvidae qu'habita en Eurasia y el norte d'África. Ye una de les aves más comunes n'Europa hasta una altitú non cimera a los 1500 metros.
La pega común ye una de les aves más intelixentes, y créese que más intelixente que la gran mayoría de los animales. La estensión del Cuerpu estriáu del so encéfalu tien el mesmu tamañu relativu qu'el de los chimpancés, orangutanes y humanos.