dcsimg

Geelvleknikator ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geelvleknikator (Nicator gularis) is 'n algemene standvoël in digte rivier- en kuswoude en struikgewas. Die voël kom een-een of in pare voor en is onopvallend en word maklik misgekyk. Hulle soek kos op alle vlakke en pik af en toe parasiete van antilope, sebras en vlakvarke af. Die voël is 20 – 23 cm groot en weeg 34 - 62 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eastern Nicator.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Nicator gularis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Geelvleknikator: Brief Summary ( Afrikaans )