dcsimg

Vlaktelewerik ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Vlaktelewerik (Chersomanes albofasciata) is 'n algemene amper-endemiese standvoël in 'n verskeidenheid habitats van vogtige grasveld, Karoobossieveld en halfwoestyngrasveld tot gruisvlaktes. Die voël is 13 – 15 cm groot en weeg 20 - 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spike-heeled Lark.

Dit is die enigste spesie in die genus Chersomanes wat onder die familie van Lewerike (Alaudidae) ressorteer.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Chersomanes albofasciata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Vlaktelewerik: Brief Summary ( Afrikaans )