dcsimg

Swartoorlewerik ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Swartoorlewerik (Eremopterix australis) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese voël en nomade in Karoobossieveld en grasveld, Kalaharisandveld, gruisvlaktes en soms landerye. Hulle kom gewoonlik in swerms voor. Die voël is 12 – 13 cm groot en weeg 12 - 16 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-eared Sparrow-Lark.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Eremopterix australis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Swartoorlewerik: Brief Summary ( Afrikaans )