dcsimg

Rooiruglewerik ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooiruglewerik (Eremopterix leucotis) is 'n algemene standvoël en nomade in savanne met yl gras, landerye en padrande; veral die wat onlangs afgebrand het. Hulle kom gewoonlik in swerms voor. Die voël is 12 – 13 cm groot en weeg 12 - 21 gram. In Engels staan die voël bekend as die Chestnut-backed Sparrow-Lark.

 src=
Illustrasie van 'n paartjie.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Eremopterix leucotis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooiruglewerik: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooiruglewerik (Eremopterix leucotis) is 'n algemene standvoël en nomade in savanne met yl gras, landerye en padrande; veral die wat onlangs afgebrand het. Hulle kom gewoonlik in swerms voor. Die voël is 12 – 13 cm groot en weeg 12 - 21 gram. In Engels staan die voël bekend as die Chestnut-backed Sparrow-Lark.

 src= Illustrasie van 'n paartjie.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF