dcsimg

Drakensberglewerik ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Drakensberglewerik (Heteromirafra ruddi) is 'n skaars, gelokaliseerde en endemiese standvoël in hooglandveld met kort gras. Die voël is 14 cm groot en weeg 25 - 28 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rudd's Lark. Die voël is kwesbaar weens habitatverlies en agteruitgang.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Heteromirafra ruddi". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Drakensberglewerik: Brief Summary ( Afrikaans )