dcsimg

Namakwalewerik ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Namakwalewerik (Spizocorys sclateri) is 'n skaars, endemiese standvoël en gedeeltelike nomade in dorre Nama-Karoobossieveld met 'n voorkeur vir klipvlaktes. In Engels staan die voël bekend as die Sclater's lark. Die voël se status is byna-bedreigd.

Identifikasie

Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 17 - 21 gram. Die voël is kompak met 'n stewige snawel. Dit is geelbruin met 'n kenmerkende traanmerk onder die oë. Dié voël verskil van die Woestynlewerik deurdat dit nie 'n kuif het nie.

Sien ook

Bronne

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Spizocorys sclateri". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Namakwalewerik: Brief Summary ( Afrikaans )