dcsimg

Vaalrivierlewerik ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Juveniele S. fringillaris (middel, bo)

Die Vaalrivierlewerik (Spizocorys fringillaris) is 'n skaars, endemiese standvoël en plaaslik nomade in swaarbeweide hooglandgrasveld, dikwels in klein swerms. Die voël is 12–13 cm groot en weeg 16–21 gram. Die voël is bedreigd weens habitatverlies. In Engels staan die voël bekend as die Botha's lark.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Spizocorys fringillaris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Vaalrivierlewerik: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Juveniele S. fringillaris (middel, bo)