dcsimg

Bleekvlerkspreeu ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bleekvlerkspreeu (Onychognathus nabouroup) is 'n amper-endemiese algemene standvoël en plaaslike nomade in rotsagtige klowe, by kranse in droë en woestynstreke. Die swerms lê soms groot afstande af om by spesifieke kosbronne te kom. Die voël pik soms ektoparasiete van sebras en antilope af. Die voël is 26 – 28 cm groot en weeg 80 - 120 gram. In Engels staan die voël bekend as die Pale-wingd Starling.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Onychognathus nabouroup". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bleekvlerkspreeu: Brief Summary ( Afrikaans )