dcsimg

Geokichla ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Geokichla: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geokichla is 'n genus van voëls wat aan die familie van lysters (Turdidae) behoort. Die genus omvat ongeveer 35 spesies van medium-groot insekvretende en omivoriese voëls. Hulle is voorheen in die genus Zoothera geplaas, maar studies het gedui dat hulle 'n aparte genus vorm.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF