dcsimg

Rooikeelkolpensie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooikeelkolpensie (Hypargos niveoguttatus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van digte ruigtes, welige plantegroei en woudrande. Hulle verkies vogtiger habitats as die Rooskeelkolpensie en is die broeigasheer vir die Groenblouvinkie. Die voël is 13 cm groot en weeg 13 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-throated Twinspot.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Hypargos niveoguttatus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooikeelkolpensie: Brief Summary ( Afrikaans )