dcsimg

Gewone kwartelvinkie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gewone kwartelvinkie (Ortygospiza atricollis) is 'n algemene standvoël en nomade in kort gras en kaal gedeeltes in grasveld en landerye, dikwels naby water. Die voël is 10 cm groot en weeg 9 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-faced quailfinch.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Ortygospiza atricollis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gewone kwartelvinkie: Brief Summary ( Afrikaans )