dcsimg

Donkersingvalk ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Melierax metabates

Die donkersingvalk (Melierax metabates) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël wat in die noorde van Suid-Afrika en Botswana, Zimbabwe en Mosambiek voorkom. Die voël word 43 – 50 cm groot, weeg 480 - 880 g met 'n vlerkspan van 1 meter. Die voël vang gewoonlik lewendige prooi. In Engels staan die voël bekend as Dark chanting goshawk.

Sien ook

Bronne

  1. BirdLife International (2012). "Melierax metabates". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Donkersingvalk: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Melierax metabates