dcsimg

Swartneksterretjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Swartneksterretjie (Sterna sumatrana) is 'n voël en swerwer na die ooskus van Suider-Afrika uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Hulle slaap soms by riviermondings saam met ander sterretjies. Die voël is 30 cm lank, 90 g groot met 'n vlerkspan van 60 cm. In Engels staan die voël bekend as die Black-naped Tern.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Sterna sumatrana". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Swartneksterretjie: Brief Summary ( Afrikaans )