dcsimg

Kleinwindswael ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kleinwindswael (Apus affinis) is 'n algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël. Hulle word dikwels in dorpe gesien. Die voël is 12 cm lank en 20 – 30 g groot. In Engels staan die voël as die Little Swift bekend.

Voorkoms

Die windswael is klein met 'n vierkantige stert, 'n breë wit kruisvlek wat om die sye vou. Daar is 'n groot wit vlek op die keel. In vlug lyk die voël kort en plomp, terwyl die vlerke kort en gerond is. Die voël is kleiner as die gevlekte stekelstert, met geen wit streep oor die pens nie.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Apus affinis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  2. Phil Chantler & Gerald Driessens (2000). A Guide to the Swifts and Tree Swifts of the World. Pica Press. ISBN 1-873403-83-6.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kleinwindswael: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kleinwindswael (Apus affinis) is 'n algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël. Hulle word dikwels in dorpe gesien. Die voël is 12 cm lank en 20 – 30 g groot. In Engels staan die voël as die Little Swift bekend.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF