dcsimg
Image of giant South African wedge clam
» Animals » » Molluscs » Mussels »

Giant South African Wedge Clam

Donax serra Röding 1798

Witmossel ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die witmossel (Donax serra) is tweekleppige skulpdier wat aan die ooskus en verder noord van Suid-Afrika voorkom.

Die diertjie word tot 8.8 cm lank. Dit het 'n driehoekige vorm met dwarsriwwe oor die hele buitekant. Dit kom voor op sandstrande op die tussengetysone. Dit het 'n graafagtige voet wat dit gebruik om homself onder die sand in te grawe.

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Witmossel: Brief Summary ( Afrikaans )