dcsimg

Pseudocerotidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Pseudocerotidae is 'n familie van mariene platwurms wat hoort tot die orde Polycladida. Die grootste see platwurms kom in die familie voor. Daar is 'n groot verskeidenheid platwurms in die familie. Hulle het oor die algemeen reghoekige, gladde lywe met groot skyn tentakels. Party het ook tuberkels op die lyf. Baie van die spesies is helder gekleur om voornemende aanvallers te waarsku dat hulle toksies is. Die spesies behorende tot die genera Pseudobiceros en Pseudoceros kan swem deur ritmiese sametrekkings van die lyf spiere.

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Pseudocerotidae: Brief Summary ( Afrikaans )