Die Klipkop-spierinkie (Atherinomorus lacunosus) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Oos-Londen voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Hardyhead silverside.