dcsimg
Image of Japanese Pinecone-fish
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

Japanese Pinecone Fish

Monocentris japonica (Houttuyn 1782)

Pynappelvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Pynappelvis (Monocentris japonica) kom voor aan die ooskus van Afrika, vanaf die Rooisee tot by Mosselbaai. Dit is die enigste spesie van die Monocentridae familie wat in Suid-Afrika voorkom. Die vis word 17 cm lank en word gevind in koraal- en rots riwwe in water van 10 – 400 m diep. Die vis is swart met geel vlekke op. Op elke skub is 'n haak en die vis oorleef in 'n dofverligte akwarium.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Pynappelvis: Brief Summary ( Afrikaans )