dcsimg

Suurlemoen-tongvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Suurlemoen-tongvis (Barnardichthys fulvomarginata), voorheen (Solea fulvomarginata), is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom vanaf Valsbaai tot by die Oos-Kaap voor. In Engels staan dit bekend as die Lemon sole.

Voorkoms

Die lyf is bruinerig geel en die vis word 26 cm lank.

Habitat

Hulle kom in seewater voor wat nie dieper as 50 m is nie.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Suurlemoen-tongvis: Brief Summary ( Afrikaans )