dcsimg

Sesbalk-lipvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Sesbalk-lipvis (Thalassoma hardwicke) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Sixbar wrasse.

Identifikasie

Die vis word tot 20 cm lank. Hulle vreet bodem ongewerweldes, klein vissies en soöplankton.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Sesbalk-lipvis: Brief Summary ( Afrikaans )