dcsimg

Pou-lipvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Pou-lipvis (Iniistius pavo) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Peacock wrasse.

Identifikasie

Die vis word tot 40 cm lank.

Die visse is gewoonlik alleenlopers maar kan ook in klein groepies voorkom. Hulle vreet bodem ongewerweldes.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Pou-lipvis: Brief Summary ( Afrikaans )