dcsimg

Enkelvin-dikkop ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Enkelvin-dikkop (Ptereleotris monoptera) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, en aan die ooskus van Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Monofin dartfish. Die vis het sy naam gekry omrede all dikkoppe twee dorsaalvinne het behalwe hierdie spesie.

Identifikasie

Die vis word tot 15 cm lank en sy lyf is ligblou tot groen tot geel. Daar is 'n blou skynsel oor die maag en dik, breë, swarterige streep onder die oog. Die analevin is rooierig. Die volwasse visse se stertvin lobbe ontwikkel lang filamente.

Hulle leef in klein tot groot groepe saam in koraalriwwe in water wat 10 tot 25m diep is waar hulle net bo die rif rondswem. Hulle skuil in holtes in die riwwe of gate in die sand. Die visse vreet soöplankton. Die visse is ook sku en is redelik volop in Sodwanabaai.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Enkelvin-dikkop: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Enkelvin-dikkop (Ptereleotris monoptera) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, en aan die ooskus van Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Monofin dartfish. Die vis het sy naam gekry omrede all dikkoppe twee dorsaalvinne het behalwe hierdie spesie.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Description

provided by World Register of Marine Species
Occurs in pairs and its burrow may be in coral rock or sand. They tend to form large, though diffuse, colonies; may be due to a propensity to aggregate or may be a result of the ecological requirements for the species (for which type of substratum, current pattern, and water depth among the most important) which restrict the areas of settlement of the postlarvae.
license
cc-by-4.0
copyright
WoRMS Editorial Board
bibliographic citation
Froese, R. & D. Pauly (Editors). (2019). FishBase. World Wide Web electronic publication. version (02/2019).
contributor
Edward Vanden Berghe [email]