dcsimg
Image of Blackspot Surgeonfish
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

Blackspot Surgeonfish

Acanthurus nigrofuscus (Forsskål 1775)

Bruindoktervis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bruindoktervis (Acanthurus nigrofuscus) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Koffiebaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Brown surgeon.

Voorkoms

Die lyf is reghoekig en die kop en lyf is bruin. Daar is partykeer blougrys horisontale strepe op die lyf, 'n swart kol agter, by die einde van die dorsale vin en soms ook een agter, by die einde van die anale vin. Daar is klein oranje kolletjies op die kop en bors gedeelte. Die vis word tot 20 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 2 –25 m diep is en die onvolwasse visse leef in getypoele. Hulle kom meestal in groepe voor en is die volopste van die doktervisse in Suid-Afrika.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bruindoktervis: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bruindoktervis (Acanthurus nigrofuscus) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Koffiebaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Brown surgeon.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF