dcsimg

Percoidei ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die baarsvisse (Percoidei) vorm die grootste suborde van die orde Baarsagtiges (Perciformes). Hierdie suborde word van ander subordes onderskeie deur die beenelemente in die visse se skedels. By die baarsvisse is hulle nie aan mekaar verbind nie, terwyl dit by die ander Baarsagtiges wel die geval is. Visse uit hierdie suborde het altyd 'n sylyn, die oë is langs die sye geplaas en aan elke sy van die kop het die visse twee neusgate.[1]

Tot die suborde behoort 79 families, ongeveer 550 genera en meer as 3170 spesies.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Percoidei: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die baarsvisse (Percoidei) vorm die grootste suborde van die orde Baarsagtiges (Perciformes). Hierdie suborde word van ander subordes onderskeie deur die beenelemente in die visse se skedels. By die baarsvisse is hulle nie aan mekaar verbind nie, terwyl dit by die ander Baarsagtiges wel die geval is. Visse uit hierdie suborde het altyd 'n sylyn, die oë is langs die sye geplaas en aan elke sy van die kop het die visse twee neusgate.

Tot die suborde behoort 79 families, ongeveer 550 genera en meer as 3170 spesies.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF