dcsimg

Grootkol-klipkabeljou ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Grootkol-klipkabeljou (Epinephelus macrospilos) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese-Stille Oseaan gebied en sover oos tot by sentraal KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Bigspot rockcod.

Identifikasie

Die vis word tot 51 cm lank. Die lyf is kenmerkend bedek met bruin poligonale kolle met wit lyne tussen die kolle. Hierdie kolle is feitlik teenaan mekaar en bedek die kop, lyf en vinne. Die stertvin is bolrond met 'n wit rand. Die vis bly in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 3 tot 45m diep is. Hulle is gewoonlik alleenlopers. Hulle word dikwels gesien waar hulle op 'n hoër rots of koraal kop lê wagtend op die regte prooi wat gewoonlik klein vissies en skaaldiere is.

Hierdie vis word dikwels gesien.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Grootkol-klipkabeljou: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Grootkol-klipkabeljou (Epinephelus macrospilos) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese-Stille Oseaan gebied en sover oos tot by sentraal KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Bigspot rockcod.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Description

provided by World Register of Marine Species
Occurs at depths of at least 44 m. Feeds mainly on crustaceans (mainly crabs), fishes, octopuses, and squids.
license
cc-by-4.0
copyright
WoRMS Editorial Board
bibliographic citation
Froese, R. & D. Pauly (Editors). (2019). FishBase. World Wide Web electronic publication. version (02/2019).
contributor
Edward Vanden Berghe [email]