dcsimg
Image of 宋氏九刺鮨
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

宋氏九刺鮨

Cephalopholis sonnerati (Valenciennes 1828)

Tamatie-klipkabeljou ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die tamatie-klipkabeljou (Cephalopholis sonnerati) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese gebied, die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. Dit is een van die visse wat meer volop in die riwwe aflandig van Oos-Afrika is. In Engels staan die vis bekend as die Tomato rockcod.

Identifikasie

Die vis word tot 57 cm lank. Die kleur van die vis wissel van helder rooi tot bruin-grys met groot wit kolle wat oral op die kop, lyf en vinne voorkom' behalwe die pektorale vinne. Die kop se profiel is effens konkaaf. Die vis het die vermoë om sy kleur vinnig te kan verander, afhangende van sy optrede.

Hulle leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 12 tot 100m diep is. Hulle is gewoonlik alleenlopers maar kom ook in pare voor. Die Tamatie-klipkabeljou vreet klein vissies en skaaldiere.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

  1. Cabanban, A.S., Myers, R., Yeeting, B., Pollard, D., Kulbicki, M. & Fennessy, S. 2008. Cephalopholis sexmaculata. In: IUCN 2013. IUCN Red List of Threatened Species. Version 2013.1. . Downloaded on 09 September 2013.

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Tamatie-klipkabeljou: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die tamatie-klipkabeljou (Cephalopholis sonnerati) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese gebied, die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. Dit is een van die visse wat meer volop in die riwwe aflandig van Oos-Afrika is. In Engels staan die vis bekend as die Tomato rockcod.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Description

provided by World Register of Marine Species
Occurs in deep lagoon reefs and steep outer reef slopes; encountered in coastal areas with rocky substrates. Usually caught in depths of 30 to 100 m, but in Madagascar, it occurs in depths of 10 to 20 m. Feeds on small fishes and crustaceans. Females mature at about 28 cm SL and males at about 34 cm SL (Ref. 6448). Generally marketed fresh (Ref. 5284).
license
cc-by-4.0
copyright
WoRMS Editorial Board
bibliographic citation
Froese, R. & D. Pauly (Editors). (2019). FishBase. World Wide Web electronic publication. version (02/2019).
contributor
Edward Vanden Berghe [email]