dcsimg
Image of West coast seabream
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

West Coast Seabream

Lithognathus aureti Smith 1962

Weskus-steenbras ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Weskus-steenbras (Lithognathus aureti) is 'n endemiese vis aan Suider-Afrika wat voorkom van Angola tot by Kaapstad maar is skaars suid van Namibië. In Engels staan die vis bekend as die Westcoast steenbras.

Voorkoms

Die vis se lyf is silwer met sewe vertikale donder strepe wat met ouderdom verdof en die kop is silwergrys. Die pens is wit met 'n donker kol aan die bokant van die pektorale vin se basis. Die vis word 1.2 m lank en 17 kg swaar.

Habitat

Die vis verkies sanderige bodems vanaf die strand tot 10 m diep water. Die onvolwasse visse kom naby die strand voor. Die wyfie skiet kuit van Oktober tot Februarie. Dit is 'n gewilde eetvis en belangrike kommersiële vis in Namibië. Die vis kan verwar word met die Sandsteenbras.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Weskus-steenbras: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Weskus-steenbras (Lithognathus aureti) is 'n endemiese vis aan Suider-Afrika wat voorkom van Angola tot by Kaapstad maar is skaars suid van Namibië. In Engels staan die vis bekend as die Westcoast steenbras.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF