dcsimg
Image of Pterogymnus
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

紅裸翼鯛

Pterogymnus laniarius (Valenciennes 1830)

Panga (vis) ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Panga (Pterogymnus laniarius) is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en kom voor vanaf Namibië tot by Beira. Dit staan ook in Engels bekend as die Panga.

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is pienkerig silwer met dowwe geel horisontale stepe op die kante. Al die vinne is dof pienkerig. Die vis word 45 cm lank en 1.5 kg swaar.

Habitat

Die vis kom op rots riwwe voor in water van 20 – 230 m diep. Hulle skiet kuit reg deur die jaar.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Panga (vis): Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Panga (Pterogymnus laniarius) is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en kom voor vanaf Namibië tot by Beira. Dit staan ook in Engels bekend as die Panga.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF